kerksondermure
kerksondermure
  • 604
  • 995 378
KSM Bybelskool | 11 Sept. | Johannes I Hoofstuk 8 A
Jesus is die lig vir die wêreld. Wie hom volg, sal beslis nie in die duisternis leef nie, maar sal die lig van die lewe hê. Welkom by die eerste gedeelte van Johannes 8.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
ua-cam.com/video/Z5IxZEFeJtU/v-deo.html
Soeklig Playlist:
ua-cam.com/video/vUk-dreRPWA/v-deo.html
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: Kerksondermure/
Instagram: kerksondermure
Переглядів: 440

Відео

KSM Erediens | 8 Sept. | Josef Reeks I 2. Versoekings (Johan Smith)
Переглядів 4,5 тис.9 годин тому
Versoekings kom oor ons almal se pad. Die rede is eenvoudig: ons het almal tekortkominge en swakpunte. Hoe nou gemaak? Hoe hanteer ek dit? Dit lyk dan altyd so aanloklik en verleidelik lekker. Dis interessant dat die Here ‘n aantreklike sewentienjarige jongman gebruik om jou en my die antwoorde op hierdie vrae te gee. Die versoekings oor Josef se pad is gereeld en intens. Kom ons leer by Josef ...
KSM Bybelskool | 4 Sept. | Johannes I Hoofstuk 7 B
Переглядів 49619 годин тому
Waar Jesus begin het met die Jode se eie dors wat Hy vir hulle kan les - soos Hy immers ‘n paar dae tevore ook vir die Samaritaanse vrou gesê het, sy moet by Hom die lewende water kom drink, dws die water wat die ewige lewe gee - vervolg Jesus met die radikale gedagte, dat dié wat in Hom glo, wat die ewige lewe hét, kanale van lewende water sal wees wat ‘n impak in die wêreld sal maak! Kom reis...
KSM Erediens | 1 Sept. | Josef Reeks I 1. Is God nieteenwoordig of verborge? (Neels Marais)
Переглядів 3,5 тис.День тому
Ons wonder dikwels waar die Here in tye van krisisse is en dan vra vrae soos “hoekom help U my nie?” of “hoekom voel ek nie U nabyheid nie?”. Josef se verhaal in Genesis 37 help ons om anders en nuut te dink oor God se oënskynlike verborgendheid. Ons leer dat God altyd by ons is én dat Hy aan die werk is - al weet ons nie altyd presies waarmee Hy besig is nie. NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Ogge...
KSM Bybelskool | 28 Aug. | Johannes I Hoofstuk 7 A
Переглядів 58814 днів тому
In Joh.7 loop daar veral twee hooflyne deur. Die een hooflyn beklemtoon dat God in beheer is, nie mense nie. Die ander hooflyn beskryf reaksies uit verskillende hoeke op Jesus en Sy boodskap. Welkom by Johannes 7 se eerste gedeelte. NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist: ua-cam.com/video/Z5IxZEFeJt...
KSM Erediens | 25 Aug. | Gedring deur die goeie nuus. (Colin Smith)
Переглядів 2,5 тис.14 днів тому
Die beste nuus ooit! Het jy dit al gehoor? Kan ek jou meer vertel? Dit sal jou lewe verander, vir altyd... hierdie nuus moet almal hoor, dit is wonderlik dit is goed en dit is binne jou bereik want..... ek is hier om dit te vertel. Hand.17 vertel vir ons wat die impak sal wees wanneer ons gedring deur die evangelie die gemeenskap waarvan ons deel is, bereik. Wanneer Jesus jou hart verander, kom...
KSM Bybelskool | 21 Aug. | Johannes I Hoofstuk 6 C
Переглядів 36521 день тому
Dit is die Gees wat iemand lewend maak; die mens self kan dit nie doen nie. Dit wat Jesus gesê het kom van die Gees en gee lewe. NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist: ua-cam.com/video/Z5IxZEFeJtU/v-deo.html Soeklig Playlist: ua-cam.com/video/vUk-dreRPWA/v-deo.html TEKEN IN Bly op hoogte van gebeur...
KSM Bybelskool | 21 Aug. | Johannes I Hoofstuk 6 B
Переглядів 55921 день тому
Wie in Jesus glo het die ewige lewe. Jesus sê self: "Ek is die brood wat lewe gee". Kom vind LEWE wanneer ons vandag deur die tweede gedeelte van Johannes 6 reis. NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist: ua-cam.com/video/Z5IxZEFeJtU/v-deo.html Soeklig Playlist: ua-cam.com/video/vUk-dreRPWA/v-deo.html...
KSM Erediens | 18 Aug. | God, jou sintuie, en die Jesuslewe. (Gerrit Visser)
Переглядів 2,3 тис.21 день тому
God maak ons pragtig en is lief vir ons. Hy wys Sy liefde vir ons deur die keurige manier wat Hy ons sintuie verbind sodat ons ‘n voller prentjie kan kry van wie Jesus is, en sodat ons met alles in ons kan getuig Hy is die Seun van God. NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist: ua-cam.com/video/Z5IxZE...
KSM Bybelskool | 14 Aug. | Johannes I Hoofstuk 6 A
Переглядів 69428 днів тому
Jesus - die Wonderwerker gaan voort deur die vermeerdering van die brood asook om die storm stil te maak. Welkom by die eerste gedeelte van Johannes 6. NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist: ua-cam.com/video/Z5IxZEFeJtU/v-deo.html Soeklig Playlist: ua-cam.com/video/vUk-dreRPWA/v-deo.html TEKEN IN B...
KSM Erediens | 11 Aug. | Wat maak jou gelukkig: Nie jy nie (Fanie Venter)
Переглядів 3,2 тис.Місяць тому
Vandag se boodskap is die laaste boodskap in ons reeks: Wat maak jou gelukkig. In hierdie boodskap word die volgende stellings bespreek en verduidelik: Solank alles oor jou gaan, kan jy nie gelukkig wees nie. Jy kan jouself nie vervul nie. Jy kan jouself nie gelukkig maak nie. Die vraag wat ons beantwoord is: as ek myself nie gelukkig kan maak nie, is daar ‘n ander manier? NUWE VIDEO’S ELKE WEE...
KSM Bybelskool | 7 Aug. | Johannes I Hoofstuk 5 B
Переглядів 752Місяць тому
"Uit my eie kan Ek niks doen nie: Ek oordeel soos Ek dit van die Vader hoor, en my oordeel is regverdig, omdat dit nie my wil is wat Ek nastrewe nie, maar die wil van Hom wat My gestuur het." Kom reis vandag verder en leer meer oor die getuienis oor Jesus. NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist: ua-...
KSM Erediens | 4 Aug. | Wat maak jou gelukkig: Genoeg geld (Stefan Fourie)
Переглядів 3,7 тис.Місяць тому
Wanneer dit kom by geld, glo elkeen van ons dat daar wel ‘n konneksie is tussen ons geld, en ons geluk. Om dit te glo is nie verkeerd nie. Waar ons wel die fout maak, is wanneer ons dink dat die konneksie tussen geld en ons geluk in die volgende twee woorde lê: “meer daarvan”. In hierdie boodskap vind ons uit dat daar wel ‘n konneksie is, maar dat geluk nie in jou skoot val wanneer jy “meer daa...
KSM Bybelskool | 31 Jul. | Johannes I Hoofstuk 5 A
Переглядів 689Місяць тому
Die genesing op die sabbatdag by Betesda. Jesus genees en net so genees Hy jou! Wil jy gesond word? Kom na die Een wat lewe gee, want Hy is by jou en Hy is met jou. NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist: ua-cam.com/video/Z5IxZEFeJtU/v-deo.html Soeklig Playlist: ua-cam.com/video/vUk-dreRPWA/v-deo.ht...
KSM Erediens | 28 Jul. | Wat maak jou gelukkig: Die proses (Fanie Venter)
Переглядів 4,6 тис.Місяць тому
Ons is vandag by die tweede tema in ons reeks: Wat maak jou gelukkig. Vandag praat ons, vanuit Jesus se beroemdste preek, oor die proses. Geluk val nie in ‘n oomblik in ons skoot nie, maar is die resultaat van ‘n proses. Dit kom uiteindelik eerder as dadelik. NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist: ...
KSM Bybelskool | 24 Jul. | Johannes I Hoofstuk 4 B
Переглядів 728Місяць тому
KSM Bybelskool | 24 Jul. | Johannes I Hoofstuk 4 B
KSM Erediens | 21 Jul. | Wat maak jou gelukkig: Niks (Johan Smith)
Переглядів 12 тис.Місяць тому
KSM Erediens | 21 Jul. | Wat maak jou gelukkig: Niks (Johan Smith)
KSM Bybelskool | 17 Jul. | Johannes I Hoofstuk 4 A
Переглядів 889Місяць тому
KSM Bybelskool | 17 Jul. | Johannes I Hoofstuk 4 A
KSM Erediens | 14 Jul. | Betekenis - ‘n saak van kop, hart en hand. (Fanie Venter)
Переглядів 2,8 тис.Місяць тому
KSM Erediens | 14 Jul. | Betekenis - ‘n saak van kop, hart en hand. (Fanie Venter)
Job Bybelskool
Переглядів 6 тис.2 місяці тому
Job Bybelskool
KSM Erediens | 7 Jul. | Vrees en vertroue. (Fanie Venter)
Переглядів 3 тис.2 місяці тому
KSM Erediens | 7 Jul. | Vrees en vertroue. (Fanie Venter)
KSM Erediens | 30 Jun. | Die Here is naby. (Colin Smith)
Переглядів 3,5 тис.2 місяці тому
KSM Erediens | 30 Jun. | Die Here is naby. (Colin Smith)
KSM Erediens | 23 Jun. | Jy is genooi na die feesmaal. (Christo Venter)
Переглядів 2,4 тис.2 місяці тому
KSM Erediens | 23 Jun. | Jy is genooi na die feesmaal. (Christo Venter)
KSM Bybelskool | 10 Jul. | Johannes I Hoofstuk 3 b
Переглядів 5012 місяці тому
KSM Bybelskool | 10 Jul. | Johannes I Hoofstuk 3 b
KSM Erediens | 16 Jun. | Jesus se besoek is 'n fees. (Colin Smith)
Переглядів 2,6 тис.2 місяці тому
KSM Erediens | 16 Jun. | Jesus se besoek is 'n fees. (Colin Smith)
KSM Bybelskool | 12 Jun. | Johannes I Hoofstuk 3 a
Переглядів 1,1 тис.3 місяці тому
KSM Bybelskool | 12 Jun. | Johannes I Hoofstuk 3 a
KSM Erediens | 9 Jun. | Jesus se besoek is veilig. (Stefan Fourie)
Переглядів 2,1 тис.3 місяці тому
KSM Erediens | 9 Jun. | Jesus se besoek is veilig. (Stefan Fourie)
KSM Bybelskool | 5 Jun. | Johannes I Hoofstuk 2 b
Переглядів 9543 місяці тому
KSM Bybelskool | 5 Jun. | Johannes I Hoofstuk 2 b
KSM Erediens | 2 Jun. | Jesus se besoek is lewensgevaarlik. (Stephan Joubert)
Переглядів 9 тис.3 місяці тому
KSM Erediens | 2 Jun. | Jesus se besoek is lewensgevaarlik. (Stephan Joubert)
KSM Bybelskool | 30 Mei. | Johannes I Hoofstuk 2 a
Переглядів 8263 місяці тому
KSM Bybelskool | 30 Mei. | Johannes I Hoofstuk 2 a

КОМЕНТАРІ

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 День тому

    Dankie vir hierdie uitstaande insiggewende boodskap wat God se geenade en vryspraak beklemtoon.

  • @annelisegrobler2148
    @annelisegrobler2148 День тому

    Dankie vir die boodskap. Wil dit in my hart bêre❤

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 День тому

    Baie baie dankie vir sò n goeie uitleg vd Skrif. Amen 🙏 🙌

  • @ansiesmit8618
    @ansiesmit8618 День тому

    Daar is nie so iets soos toeval nie. Alles gebeur met 'n doel. Jesus liefde

  • @louisevandenheever2768
    @louisevandenheever2768 2 дні тому

    Liewe aarde. Wat 'n wonderlike, wonderlike voorreg om vandag in my siekvoel hier in my bed na hierdie boodskap te kon luister! Wat 'n wonderlike Jesus dien ons nie!!! Baie, baie dankie vir die Woord. Ek het vandag soveel meer geleer as woorde op papier. Mag die seën vd Here jou omvou, ds. 🕊

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 2 дні тому

    Amen en Amen!

  • @dalenenel4873
    @dalenenel4873 2 дні тому

    Kosbare Woord, baie dankie , die Here seen.

  • @ElsaGeyer
    @ElsaGeyer 3 дні тому

    AMEN

  • @rentiaboshoff9939
    @rentiaboshoff9939 3 дні тому

    Sjoe dit was uitstekend! Dit is so waar en mooi gese!

  • @gugivisser697
    @gugivisser697 3 дні тому

    Amen🌿

  • @HermanVanHeerden-t8x
    @HermanVanHeerden-t8x 4 дні тому

    Dankie Here vir hierdie wonderlike boodskap. Gee my persoonlik sommer nuwe hoop en krag om versoekings te weerstaan.

  • @triosnaude3436
    @triosnaude3436 4 дні тому

    Ek kan net sê " WOW ".

  • @babsievanjaarsveld3850
    @babsievanjaarsveld3850 4 дні тому

    Dankie Dr Johan vir hierdie baie belangrike boodskap...dit is so waar en n mens is nooit te oud om versoekings vry te spring nie!!!

  • @user-nu7ji3mz8t
    @user-nu7ji3mz8t 4 дні тому

    Wees gegroet, God se tyd en wil, is nie ons sin nie. Ons neem besluite en dan wil ons God blameer. Ek het 'n lewe gehad amper soos Josef, maar ek het net aan God bly vashou. Soms bid ons vir iets en kry dit nie, maar God gee soms vir ons iets anders en beter as waarvoor ons bid. God is 'n God van wonders. Hy is die Pottebaker en ons is die klein, net Hy kan ons vorm indien ons Hom toelaat. Hallelujah prys Sy Naam. Abba Vader dankie dat U my nooit verlaat het nie. Wees geseënd.

  • @lidaespach6143
    @lidaespach6143 4 дні тому

    Dankie Dr Johan, ek hét dit verskriklik baie geniet en verskriklik baie geleer!! Wat n boodskap! ❤

  • @FlipNel100
    @FlipNel100 4 дні тому

    Dankie vir die Woord. Ons gebruik sulke woord in China waar ons die evangelie bring aan besonderse mense wat nog nie die Lewe het nie.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 4 дні тому

    Hierdie is 'n baie belangrike boodskap oor versoekings. 😊Uiters nodig om reg te kies.

  • @elenakleinsmith5854
    @elenakleinsmith5854 5 днів тому

    U is hier Here nie daar nie.

  • @LornaGilbert-d6f
    @LornaGilbert-d6f 8 днів тому

    Harris Edward Jackson Brian Thompson William

  • @elsieclaassen1810
    @elsieclaassen1810 8 днів тому

    As dieselde Nikodemius in Deternomium ook ń Apostel was hoe oud sou hy wees

  • @elizewhite5713
    @elizewhite5713 8 днів тому

    Ek dink om steve se naam te gebruik in n diens is swak

  • @NaomiBurns-qi3gs
    @NaomiBurns-qi3gs 8 днів тому

    Amen Amen Glory to God

  • @NaomiBurns-qi3gs
    @NaomiBurns-qi3gs 8 днів тому

    Amen Amen

  • @berdineholl8089
    @berdineholl8089 9 днів тому

    Baie dankie Neels!!

  • @anthonysmith5557
    @anthonysmith5557 10 днів тому

    Ek kort help ek will weer oor begin ek will GOD weer ken ek het van die pad af gevaal water tyd begin die sondag aand diens asseblief

    • @francoisfouche2281
      @francoisfouche2281 10 днів тому

      Hallo Anthony, KSM Sondag eredienste is 8am, 10 am en 18h30, jy is baie welkom!

    • @anthonysmith5557
      @anthonysmith5557 9 днів тому

      @@francoisfouche2281 baie dankie sal sondag bywoon 😊

    • @ElsaGeyer
      @ElsaGeyer 3 дні тому

      AMEN

  • @jacobamcloete2728
    @jacobamcloete2728 11 днів тому

    Baie dankie, is so goed.

  • @Bufgus
    @Bufgus 11 днів тому

    WoW dankie. Amen.

  • @user-zl6hu3um3i
    @user-zl6hu3um3i 11 днів тому

    Hierdie inspirerende boodskap het my vanoggend opgetel. Bly ek kon daarna luister en mag dit my versterk op die pad vorentoe. Prys Sy naam. J.baai

  • @triosnaude3436
    @triosnaude3436 11 днів тому

    Hierdie was vir my,dis asof GOD vir Neels gesê dat al die goed in begin,dis hoe ek oor GOD gevoel het,en die vrae gevra het,ek gaan deur ñ donker tyd,maar ek glo GOD het deur die preek vir my kom sê,jou donker gaan ek weer in lig verander sodat my Seun verheerlik kan word,en dat deur my getuienis,mense weer sal begin glo dat JESUS is wie HY sê HY is.

  • @lindavanderlinde107
    @lindavanderlinde107 11 днів тому

    Wow, wat n uitsonderlike boodskap!! My storie is net te lank. Deur alles heen, twyfel ek nie aan die werklikheid van God se bestaan nie.

  • @DeonieBotha
    @DeonieBotha 11 днів тому

    Geseende Sondag vir almal by Midstream KSM uit Nederland

  • @engelavanh5581
    @engelavanh5581 11 днів тому

    Waarom is hier advertensies tussen deur

  • @Annamarie-y3s
    @Annamarie-y3s 12 днів тому

    Amen

  • @hantievanzyl2136
    @hantievanzyl2136 13 днів тому

    Baie dankie vir hierdie openbaring van God se Skeppings verhaal.

  • @MarinaGreyling-zr4ws
    @MarinaGreyling-zr4ws 14 днів тому

    Prof Stefan Joubert ken die Bybel deur en deur. Prof Joubert ken die Bybel Baie goed en ook in die Grieks. Daar was nog nooi n skewe intrepetasie wat Prof gemaak het nie. Doen n kurses en verbreed jullie kennis. Prof het glad nie n skews intrepertasie van die bybel nie. Prof is die beste kind van God en wat alles so mooi verduidelik dat n 3 jarige dit kan verstaan. Die manier wat Prof ons leer is fantasies.

  • @hantievanzyl2136
    @hantievanzyl2136 17 днів тому

    Baie dankie vir hierdie liefde is Jesus boodskap. Geseënde week

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 18 днів тому

    Insiggewende boodskap.

  • @BabsieVanJaarsveld
    @BabsieVanJaarsveld 18 днів тому

    AMEN EN AMEN🙌 🙏🙏 Baie baie dankie Ds Colin vir vandag se boodskap❤

  • @florisdemeyer3906
    @florisdemeyer3906 18 днів тому

    Amen 🙏 Amen 🙏 ❤🙌

  • @user-uc6nu5ov8r
    @user-uc6nu5ov8r 18 днів тому

    AMEN en AMEN 🙏 ❤

  • @DeoniVanZyl
    @DeoniVanZyl 24 дні тому

    Baie dki vir hierdie woord🙌🙌🙌

  • @hantievanzyl2136
    @hantievanzyl2136 27 днів тому

    Baie dankie vir hierdie reis.

  • @deannazaayman7497
    @deannazaayman7497 27 днів тому

    Baie goeie boodskap

  • @deannazaayman7497
    @deannazaayman7497 27 днів тому

    Baie dankie Heer vir Johan. Salf hom en seen hom en dankie dat hy my weer bemoedig. Dankie Heer Deanna Zaayman

  • @estellebouwer7325
    @estellebouwer7325 27 днів тому

    Dankie ds ek is so bly dat ek meer en meer van Jesus Christus wil hoor Baie dankie groete van Schweizer Reneke Reneke

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 29 днів тому

    Baie baie dankie vir die oopbreek van Johannes evangelie. JC seèn jou. Sal graag die notas van Johannes wil ontvang. 😮❤

    • @hantievanzyl2136
      @hantievanzyl2136 29 днів тому

      Baie dankie wat 'n voorreg om die reis te kan beleef. Geseënde dag

  • @hantievanzyl2136
    @hantievanzyl2136 29 днів тому

    Baie dankie. Wat 'n openbaring van Johannes. Geseënde reis

  • @oomclive2049
    @oomclive2049 29 днів тому

    Baie dankie ds Colin

  • @ansiesmit8618
    @ansiesmit8618 Місяць тому

    Baie dankie Fanie dat jy die Woord so mooi oopbreek dat 'n mens verstaan. Jesus Liefde